Dinosourusse

Hello almal! Hierdie diere noem jy dinosourusse.

Jy kry verskillende tippe Dinosourusse.

Hulle eet ook verskellende goed.

Jy kry, karnivore, herbivore en omnivore.

Daar is baie tiepe dinosuorusse.Bv. Spinosauruse en T Rexe.

As jy herbivore soek. Bv. Brachiosaurusse en triceratops.

Daar het ook ander diere toe gelewe.

Heir is 'n feit. Baie mense dink pterasoruse is dinosouruse mar hulle is nie!

Dinosourusse lewe nie meer nie, Maar daar is nog van hulle fossiele!

Nog ń ding van goet wat ook daai tyd gelewe het is dat Placeasoaresse ook nie dinosourusse was nie.

Baie mense het dinosourusse gebruik vir goed.Bv. flieks.

Mense het selfs speeletjie en speelgoed gemaak!

Dis nie net Jurassic World wat speelietjies maak nie!Bv. Dino tamers!